Testimonials
Jy het magiese hande – Tannie Weideman
You remind me of a Victorian posy – flowers & herbs for wellbeing – Songvei Clüver
You really are an angel – Mrs Strömenger
Janie, I am very glad I know you, you are a lovely person – Marianne Zebrowski
Ek het altyd uitgesien na die dae wanneer ek van Stilbaai af na jou toe kon gaan. Ek het altyd beter gevoel wanneer ek van jou af gaan.– Dalena Ehlers
Dankie, my vel lyk pragtig! Jy is ‘n ‘blessing’ in my lewe – Chrislien Bath
Jy het die wonderlikste hande! – Tina Malan
You are so gifted in what you do – Louise Pringle
You do a spiritual massage. So glad you are back! – Dawn Myburg
My tye hier by jou is ‘sacred’.Jy is soos salf vir my wonde – Gerhard van Eeden
Eendag wanneer ek die bladsye van my ‘boek van die lewe’ eindig, weet ek dat jy een van die mooiste hoofstukke sal wees…en as ek dit ooit weer sou kon lees, sal ek dit oopmaak op die hoofstuk waar ek jou leer ken het. – Arina De Kock
Ek voel altyd so lekker as ek hier uitstap! – Betsie Schoeman
Absolutely wonderful facial – best ever! – Bev Jones
You are my gift – Stella Mountford
Jy is kosbaar. Ek is baie lief vir jou. Jy weet nie hoe baie ek dit geniet om hier te wees nie. – Tannie Myrtle van den Berg
Janie, I just want to say thank you so much for blessing me with such loving care today. I really appreciate it. – Sandy van der Merwe
It is always so uplifting to see you – Elma Voster
Baie dankie vir jou goeie raad en liefde. Ek waardeer jou ontsettend baie. – Chrislien Bath
I really enjoy coming here, Janie, I do! – Denise Watkins
Liefde vir ‘n suster wie se lewenswysheid my bly verstom – Henry Potgieter
Jy is so ‘n kalmte in ons lewens – Huibie Jones
Wat ‘n pragtige nuusbrief
Ja die tyd stap aan vir ons almal, maar die belangrikste van alles bly die liefde.
Dankie vir jou liefde en omgee. Dit bly net louter vreugde om jou te ondersteun en ek waardeer jou wonderlike troetelsessies. – Marietjie Beukes
Quotations attributed to me:
The most beautiful people I have known are those who have known defeat, suffering, struggles and loss and have found their way OUT of the depths by the grace of God! These persons have an appreciation, a sensitivity and an understanding of life that fills them with compassion, gentleness and a deep loving concern. Beautiful people like you, are not BORN that way, they are FORMED that way. – Jo Doidge
Every life in this world was painted by God’s hands. That’s why I am thankful because as He painted my life, He included one lovely colour: YOU! – Liesl Basson


